arvaa mikä kieli: Kies watter taal
Die mens se brein is 'n komplekse struktuur en sal jellieagtig voel as jy daaraan kon vat! Miljoene der miljoene senuweeselle werk in hierdie orgaan van 1,4 kg saam om jou daaglikse doen en late te koördineer.
'n Uitstappie na die park kan net so doeltreffend wees om hiperaktiewe kinders te kalmeer as 'n middel soos Ritalin, toon 'n nuwe Amerikaanse ondersoek.
Kommentit (3)
puhutaan ylivilkkaista lapsista sekä uudesta amerikkalaisesta (lääke)tutkimuksesta.
Ek was so bly oor die artikel Getroud met ma se seuntjie (18 Desember). Wanneer my skoonma kom kuier, moet alles gedoen word soos wat sy dit altyd gedoen het, want dis hoe haar seun daarvan gehou het.
Olin onnissani artikkelista 'Naimisissa äidin pojan kanssa' 18 Joulukuuta.
Kun anoppi tuli kylään, piti aina tehdä kaikki niinkuin se aina tehtiin, koska niin hänen poika piti siitä
Selfs as ek vir hom kos opskep, word daar vir my gesê hoeveel ek moet inskep. Ons is al 25 jaar getroud; ek behoort darem seker nou al te weet hoe hy van sy kos en klere hou.
Kun minä häntä komensin, sanottiin mulle että kuinka minun pitää tehdä samoin. Ollaan oltu 25 vuotta naimisissa, minun pitää sen takia ihan varmaan tietää miten hän ruokansa ja vaattensa pitää.